Loka Lyfies - Komorebi legging
Komorebi 3/4 legging  (LIMITED EDITION) 3/4 Legging wat perfek is vir die Suid-Afrikaanse herfs.  Gemaak van sagte, rekbare dty lap, 3/4 lengte met n gemaklike rek vir die middel.  Dra saam die 𝐾𝑜𝑚𝑜𝑟𝑒𝑏𝑖 𝑃𝑟𝑖𝑛𝑠𝑒𝑠 𝑡𝑜𝑝𝑝𝑖𝑒 & 𝑃𝑖𝑛𝑎𝑓𝑜𝑟𝑒 𝑟𝑜𝑘𝑘𝑖𝑒. 
from R 155.00
Add to Wish List
Loka Lyfies - Komorebi Empire rokkie
Komorebi Empire rokkie Maak die mooiste herinneringe en speel saam in die nuwe 𝐾𝑜𝑚𝑜𝑟𝑒𝑏𝑖 𝐸𝑚𝑝𝑖𝑟𝑒 𝑟𝑜𝑘𝑘𝑖𝑒! Fluweel sagte brushed lap in 'n Empire styl snit, knie-lengte rokkie met 3/4 moutjies - perfek vir die herfs!  𝙙𝙧𝙖 - 𝙙𝙧𝙖𝙖𝙞 & 𝙨𝙬𝙖𝙖𝙞 -...
from R 280.00
Add to Wish List
Loka Lyfies - Komorebi Pinaforerokkie
Gemaklike Pinafore rokkie wat bo-oor 'n pragtige hempie, soos die 𝑃𝑟𝑖𝑛𝑠𝑒𝑠 𝑡𝑜𝑝𝑝𝑖𝑒, gedra word. Strikkies kan losser of stywer op skouertjie vasgemaak word. Die Pinafore rokkie het 'n klassieke 𝑒𝑚𝑝𝑖𝑟𝑒 𝑠𝑡𝑦𝑙 𝑠𝑛𝑖𝑡 wat net bo knie lengte is. Sagte brushed...
from R 265.00
Add to Wish List
Loka Lyfies - Belamour wrap rokkie
Wees deel van die pragtige Loka Lyfies Valentyns reeks die jaar! Die Belamour "wrap" rokkie is 𝒅𝒊𝒆 rokkie wat jou pop elke dag sal wil dra - gemaak van sagte rekbare dty brushed in 'n gemaklike Empire-snit, met 'n oorkruisende...
from R 300.00
Add to Wish List
Loka Lyfies - Wrap rompie
Mini Anrika wrap romp Haar mamma se ewebeeld, die "mini" wrap rompie is 'n spliternuwe design vir Loka Lyfies.  Mommy-n-me in die pragtige blomme reeks.... spesiaal vir klein Alaska🌸
from R 285.00
Add to Wish List
Loka Lyfies - Gwen Truitjie
R 200.00 from R 75.00
Loka Lyfies - Gwen Truitjie
Gemaak van sagte en rekbare breistof lap in die mooiste pienk! Dieselfde snit en lengte as die geliefde Olga toppie, maar die Gwen is oop van onder die bors af.  Trek haar aan bo-oor 'n Loka Lyfies rokkie of 'n...
R 200.00 from R 75.00
Add to Wish List
The cookie settings on this website are set to 'allow all cookies' to give you the very best experience. Please click Accept Cookies to continue to use the site.
You have successfully subscribed!