Loka Lyfies - Ailana Cara rokkie
2
sold in last
8
hours
In stock
R 250.00
Winter is hier in die vorm van die pragtige Cara rokkie!Β πΏππππππ¦ geprint in die Loka Fabriek op fluweel sagte dty brushed, die Cara het 'n lospassende A-lyn snit met effense uitklok moue en gemaklike rekkies by die gewrig.Β Β Moenie vergeet dat sy deel is van ons πππππ¦-πππ-ππ afdeling nie...
Winter is hier in die vorm van die pragtige Cara rokkie!Β
πΏππππππ¦ geprint in die Loka Fabriek op fluweel sagte dty brushed, die Cara het 'n lospassende A-lyn snit met effense uitklok moue en gemaklike rekkies by die gewrig.Β Β
Moenie vergeet dat sy deel is van ons πππππ¦-πππ-ππ afdeling nie - maal herinnering saam jou poppie in ππ€π π.Β
Β
π·ππ-π·πππ -π»ππβπππΒ