Loka Lyfies
Loka Lyfies Wysheid Empire dress
Add to Wish List
Die moutjie is 3/4 mou
The sleeve is 3/4
R 260.00
R 160.00
Loka Lyfies - Seisoene van Verandering Olga toppie
Add to Wish List
Olga toppie:
Gemaklike hempie wat voor korter is as agter met die kenmerkende "Olga" pof mou.
Gemaak van sagte brushed rekbare lap.
Mommy-n-me saam Loka se Angelique rok.
R 245.00
R 165.00
Loka Lyfies - Blossom legging
Add to Wish List
Mommy-n-me saam in die pragtige Blossom reeks!
Legging is van sagte, rekbare brushed lap met 'n lekker breë yoga band vir ekstra gemak om die middel!
from R 189.00
Loka Lyfies Blomtop
Add to Wish List
Mommy-n-me saam mamma in die 3de print van die Seisoene van Verandering reeks. Gemaak van lekker sagte en warm brushed lap, effense A-lyn snit wat bietjie korter is voor as agter en lang moue - n defnitiewe MOET die winter...
R 199.99
R 120.00
Loka Lyfies Seisoene van Verandering Lollie Toppie
Add to Wish List
Die mooie Lollie toppie is gemaak van die lekkerste bonbon lap en het n effense A-lyn snit, lang moue met 'n oulike geruigde valletjie op die skouer vir ekstra cuteness! Meng en pas saam al die Seisoene van Verandering broekies. ...
R 135.00
R 99.00
-
Olyf groen
Loka Lyfies - Seisoene van Verandering legging
Add to Wish List
Winter leggings in die mooiste print - gemaak van warm en rekbare DTY brushed lap.
Meng en pas haar saam die Olyf groen Lollie toppie en natuurlik saam die Loka Kimono in dieselfde print vir mommy-n-me!
R 189.00
R 120.00
Loka Lyfies - Gwen Truitjie
Add to Wish List
Gemaak van sagte en rekbare breistof lap in die mooiste pienk! Dieselfde snit en lengte as die geliefde Olga toppie, maar die Gwen is oop van onder die bors af. Trek haar aan bo-oor 'n Loka Lyfies rokkie of 'n...
from R 200.00