New COLLECTION

Ilaria - Joyful

Ilaria gina pants
Sy het al winters geken. Sy verstaan stilte. Sy weet hoe dit voel om te wag en steeds te glo! Gina broek is gemaak van dty materiaal met 'n scuba band en rek aan die onderkant van gina.
R 490.00
Add to Wish List
Ilaria wrap romp
Vernuwing in elke blom... Vreugde, nuut elke dag! Die wrap romp kan op verskeie maniere gedra word, baie meer veelsydig as net 'n romp. Dir romp is gemaak van dty materiaal.
R 699.00
Add to Wish List
Ilaria Susan top
Vreugde wat weer blom! Die susan top en pragtige moue met n gaping op arm en pragtige strik. Die toppie is gemaak van dty materiaal. 
R 425.00
Add to Wish List
Ilaria toppie
Soos 'n Kersroos, blom sy waneer min ander dit doen -    lig, mooi en vol lewe Die toppie is gemaak van dty materiaal, pragtig geron agter on en vleiende moue.
R 425.00
Add to Wish List
Navy mesh toppie
Hierdie toppie is van mesh gemaak, is deurskynend en sal 'n tank toppie onderaan moet aantretk. Tank toppie is nie ingesluit nie. 
R 380.00
Add to Wish List
Ilaria legging
Sy kies vreugde oor en oor Sy groei. Sy word. Sy blom weer. Die Ilaria legging is gemaak van scuba materiaal, wat lekker stretch
R 480.00
Add to Wish List
Bellies
from R 65.00
Bellies
Ons Loka Blomme se gunsteling accessory - Loka Bellies.  Loka Bellies is ons gunsteling verkopers en versameling-geinspireerde oorbelle, perfek matchy-matchy met Loka se kledingsreekse.  Hierdie Oorbelle is die ideale afronding vir enige Loka-uitrusting en voeg net die regte flair en...
from R 65.00
Add to Wish List

LATEST LOKA RANGES

Staute Jeans

Shop Now

Loka Kosbaar

Shop Now

Ons Winkels / Our Stores

The cookie settings on this website are set to 'allow all cookies' to give you the very best experience. Please click Accept Cookies to continue to use the site.
You have successfully subscribed!