Sale
Loka Lyfies - Komorebi Pinaforerokkie
2
sold in last
8
hours
In stock
R 300.00
R 190.00
Gemaklike Pinafore rokkie wat bo-oor 'n pragtige hempie, soos die 𝑃𝑟𝑖𝑛𝑠𝑒𝑠 𝑡𝑜𝑝𝑝𝑖𝑒, gedra word. Strikkies kan losser of stywer op skouertjie vasgemaak word. Die Pinafore rokkie het 'n klassieke 𝑒𝑚𝑝𝑖𝑟𝑒 𝑠𝑡𝑦𝑙 𝑠𝑛𝑖𝑡 wat net bo knie lengte is. Sagte brushed lap wat geprint is in die Loka Fabriek en ook...
Gemaklike Pinafore rokkie wat bo-oor 'n pragtige hempie, soos die 𝑃𝑟𝑖𝑛𝑠𝑒𝑠 𝑡𝑜𝑝𝑝𝑖𝑒, gedra word. Strikkies kan losser of stywer op skouertjie vasgemaak word. Die Pinafore rokkie het 'n klassieke 𝑒𝑚𝑝𝑖𝑟𝑒 𝑠𝑡𝑦𝑙 𝑠𝑛𝑖𝑡 wat net bo knie lengte is.
Sagte brushed lap wat geprint is in die Loka Fabriek en ook handgemaak.