Romp
Jasira romp
Add to Wish List
Jasira is 'n viering van karakter, krag en individualiteit. Hierdie reeks gaan oor 'n vrou wat weet wie sy is. Sy dra haar styl met doelgerigtheid en selfvertroue!
R 599.00
Aniela romp
Add to Wish List
In elke stap, in elke stuk stof wat saam met die wind beweeg, is daar 'n storie. 'n Betekenis, 'n boodskap wat verder gaan as woorde
R 599.00
Zahli romp
Add to Wish List
Vir die vrou wat haar huis in 'n warm verhaal verander.Waar sy gaan, blom alles.
Gemaak van scuba materiaal.
R 599.00
Ilaria wrap romp
Add to Wish List
Vernuwing in elke blom... Vreugde, nuut elke dag!
Die wrap romp kan op verskeie maniere gedra word, baie meer veelsydig as net 'n romp. Dir romp is gemaak van dty materiaal.
R 699.00
Leia wrap skirt
Add to Wish List
Sy is vroulik sonder moeite. Sag, maar standvastig. Sy kies gemak, maar nooit ten koste van styl! Hierdie reeks vier die vrou wat nie perfeksie nodig het om mooi te wees nie. Sy groei deur seisoene, pas aan, word sterker......
R 699.00
R 599.00