Leia wrap skirt
2
sold in last
8
hours
In stock
R 699.00
Sy is vroulik sonder moeite. Sag, maar standvastig. Sy kies gemak, maar nooit ten koste van styl!
Hierdie reeks vier die vrou wat nie perfeksie nodig het om mooi te wees nie. Sy groei deur seisoene, pas aan, word sterker... en blom steeds!
Soos veldblomme hoort sy orals