Ivelle
Ivelle Verusca jumpsuit
Add to Wish List
Voel selfversekerd, stylvol en ongelooflik gemaklik met die Veruscka Jumpsuit – perfek vir enige geleentheid! Met sy flatterende pasvorm en elegante afwerking, is hierdie jumpsuit ’n moet-hê vir elke moderne vrou se klerekas. Gemaak van kwaliteit materiaal wat jou styl...
R 750.00
Ivelle - Lioni rok
Add to Wish List
Laat die wêreld jou sien blom in die Lioni Rok!
Dra dit met sandale vir ’n rustige dag uit, of voeg ’n hak en helder lipkleur by vir ’n aand vol styl.
R 750.00
Ivelle - Alaska Rokkie
Add to Wish List
To love like Jesus is to love without limits. Voel vry, vroulik en vol kleur in die Alaska Rokkie! Ideaal vir enige dag wanneer jy net mooi en gemaklik wil voel. Dis lig, vrolik en gemaak om jou selfvertroue te...
R 599.00
Ivelle - Larisha toppie
Add to Wish List
The Heart that trusts in God's love will never be truly broken.
Larisha toppie is gemaak van dty materiaal, vleiende val na onder van toppie
R 450.00
Danny Toppie met 'n Twist
Add to Wish List
y’s hier – ons splinternuwe Danny toppie met ’n twist, en sy steel sommer vandag al die skou in die pragtigste olyfgroen kleur! Ons vorige Danny toppies was so gewild dat ons eenvoudig moes terugbring – maar hierdie keer met...
R 399.00
-
Olyf