Noel Speelpakkie
2
sold in last
8
hours
In stock
R 550.00
Somerdrome raak lewendig met hierdie pragtige speelpakkie - Met haar sagte blou blomme, knoop-detail op die skouers en ’n gemaklike pasvorm, is dit die ultimate kombinasie van styl en WOW !! Soos die lig van Kersfees wat alles sagter, warmer en mooier laat skyn, het elke vrou ook daardie spesiale...
Somerdrome raak lewendig met hierdie pragtige speelpakkie - Met haar sagte blou blomme, knoop-detail op die skouers en ’n gemaklike pasvorm, is dit die ultimate kombinasie van styl en WOW !!
Soos die lig van Kersfees wat alles sagter, warmer en mooier laat skyn, het elke vrou ook daardie spesiale glans in haar - 'n Vrou vol vrede ...