Noel High Lo Toppie

2 sold in last 8 hours
In stock
R 499.00
Die Noel High-Low Toppie is daardie veelsydige stukkie Magic wat elke vrou se kas nodig het. Sy val sag, beweeg elegant en pas letterlik by enige van jou Staute Jeans – van skinny tot straight cut, van ligte denim tot donker skakerings.  Dis die toppie wat jy aantrek wanneer jy...
R 499.00
Add to Wish List
Die Noel High-Low Toppie is daardie veelsydige stukkie Magic wat elke vrou se kas nodig het. Sy val sag, beweeg elegant en pas letterlik by enige van jou Staute Jeans – van skinny tot straight cut, van ligte denim tot donker skakerings. 
Dis die toppie wat jy aantrek wanneer jy gemak en styl wil meng… en skielik lyk jy effortless-chic sonder dat jy eers probeer het. 
Hierdie Toppie is letterlik, perfek vir ALMAL - Ons mooiste Elani het ook gedink - Nee gaan nie werk nie, omdat sy bietjies korter is - MAAR toe sy hom aantrek was sy verlief, En dit word nou haar go to Toppie !! 🤍
Laat jou lig straal… en laat Noel dit mooi omraam
Have Questions?Ask An Expert
The cookie settings on this website are set to 'allow all cookies' to give you the very best experience. Please click Accept Cookies to continue to use the site.
You have successfully subscribed!