Noel PJ's
Noel PJ's
R 350.00 - R 399.00

Noel Avah rokkie

2 sold in last 8 hours
In stock
R 350.00
Kosbaar Kids – Die heel eerste Avah Rokkie is hier!  Dis amptelik… ons klein prinsessies het nou húlle eie kosbare stylmoment! Die Avah Rokkie is die perfekte kombinasie van sag, speels en sommer net té oulik. En die beste deel? Mama kan sáám bederf word – julle kan matchy-match! Want...
R 350.00
Add to Wish List
Kosbaar Kids – Die heel eerste Avah Rokkie is hier! 
Dis amptelik… ons klein prinsessies het nou húlle eie kosbare stylmoment!
Die Avah Rokkie is die perfekte kombinasie van sag, speels en sommer net té oulik.
En die beste deel? Mama kan sáám bederf word – julle kan matchy-match!
Want daar is min dinge so spesiaal soos ’n dogtertjie wat net soos haar mama straal…
en min dinge so kosbaar soos daardie “Ons lyk dieselfde!” glimlag.
Have Questions?Ask An Expert
The cookie settings on this website are set to 'allow all cookies' to give you the very best experience. Please click Accept Cookies to continue to use the site.
You have successfully subscribed!