Noel Jumpsuit
2
sold in last
8
hours
In stock
R 750.00
Hierdie een is daardie perfekte go-to vir elke dag ...!!! trek aan, voel mooi, en jy’s klaar — sonder enige moeite! - Lig op die lyf - Sag op die vel - En letterlik perfek vir enige somerdag As jy op soek is na ’n stukkie gemak en glans in...
Hierdie een is daardie perfekte go-to vir elke dag ...!!!
trek aan, voel mooi, en jy’s klaar — sonder enige moeite!
- Lig op die lyf
- Sag op die vel
- En letterlik perfek vir enige somerdag
As jy op soek is na ’n stukkie gemak en glans in een… Dan is hierdie Noel-jumpsuit vir jou.