Loka Lyfies - Belamour wrap rokkie
2
sold in last
8
hours
In stock
R 300.00
Wees deel van die pragtige Loka Lyfies Valentyns reeks die jaar! Die Belamour "wrap" rokkie is 𝒅𝒊𝒆 rokkie wat jou pop elke dag sal wil dra - gemaak van sagte rekbare dty brushed in 'n gemaklike Empire-snit, met 'n oorkruisende bo-stuk waarvan net die twee bandjies "los" is en kan...
Wees deel van die pragtige Loka Lyfies Valentyns reeks die jaar! Die Belamour "wrap" rokkie is 𝒅𝒊𝒆 rokkie wat jou pop elke dag sal wil dra - gemaak van sagte rekbare dty brushed in 'n gemaklike Empire-snit, met 'n oorkruisende bo-stuk waarvan net die twee bandjies "los" is en kan vasmaak. Die rokkie is knie-lengte en perfek vir lekker draai en swaai!!