Loka Lyfies - Serendipity drawstring rokkie
Geïnspireer deur die pragtige Griekeland se blou en wit!  Die drawstring rokkie is gemaak van sagte brushed lap met 'n A-lyn snit.  Mommy-n-me saam mamma in die pragtige reeks! 
from R 195.00
Add to Wish List
Loka Lyfies - Serendipity Gina Broek
Geïnspireer deur die pragtige Griekeland se blou en wit!  Die Gina broek is 'n groot gunsteling en een van die gemaklikste mommy-n-me broekies!  Sagte pype met rekkies om die enkels en 'n breë yoga band om die middel
from R 205.00
Add to Wish List
Loka Lyfies - Serendipity Penny Toppie
Ligte vuil pienk toppie met mooiste flare moutjies in sagte brushed lap.  Perfek saam die Blossom legging en Pretty Paisley rompie. 
from R 125.00
Add to Wish List
Loka Lyfies - Blossom legging
Mommy-n-me saam in die pragtige Blossom reeks!  Legging is van sagte, rekbare brushed lap met 'n lekker breë yoga band vir ekstra gemak om die middel! 
from R 189.00
Add to Wish List
Loka Lyfies - Gwen Truitjie
Gemaak van sagte en rekbare breistof lap in die mooiste pienk! Dieselfde snit en lengte as die geliefde Olga toppie, maar die Gwen is oop van onder die bors af.  Trek haar aan bo-oor 'n Loka Lyfies rokkie of 'n...
from R 200.00
Add to Wish List
Loka Lyfies Blomtop
R 199.99 R 120.00
Loka Lyfies Blomtop
Mommy-n-me saam mamma in die 3de print van die Seisoene van Verandering reeks. Gemaak van lekker sagte en warm brushed lap, effense A-lyn snit wat bietjie korter is voor as agter en  lang moue - n defnitiewe MOET die winter...
R 199.99 R 120.00
Add to Wish List
Loka Lyfies Seisoene van Verandering Lollie Toppie
Die mooie Lollie toppie is gemaak van die lekkerste bonbon lap en het n effense A-lyn snit, lang moue met 'n oulike geruigde valletjie op die skouer vir ekstra cuteness!  Meng en pas saam al die Seisoene van Verandering broekies. ...
R 135.00 R 99.00
  • Olyf groen
Add to Wish List
The cookie settings on this website are set to 'allow all cookies' to give you the very best experience. Please click Accept Cookies to continue to use the site.
You have successfully subscribed!