Loka Lyfies - Gwen Truitjie
2
sold in last
8
hours
In stock
R 200.00
Gemaak van sagte en rekbare breistof lap in die mooiste pienk! Dieselfde snit en lengte as die geliefde Olga toppie, maar die Gwen is oop van onder die bors af.
Trek haar aan bo-oor 'n Loka Lyfies rokkie of 'n hempie saam leggings/rompie.
Share
Gemaak van sagte en rekbare breistof lap in die mooiste pienk! Dieselfde snit en lengte as die geliefde Olga toppie, maar die Gwen is oop van onder die bors af.
Trek haar aan bo-oor 'n Loka Lyfies rokkie of 'n hempie saam leggings/rompie.
Have Questions?Ask An Expert
Related Products
Loka Lyfies - Wrap rompie
Add to Wish List
Mini Anrika wrap romp
Haar mamma se ewebeeld, die "mini" wrap rompie is 'n spliternuwe design vir Loka Lyfies.
Mommy-n-me in die pragtige blomme reeks....
spesiaal vir klein Alaska🌸
from R 285.00
Loka Lyfies - Alaska Rokkie
Add to Wish List
Perfek vir die somer-son weer waar dogtertjies kan draai en swaai in hierdie "𝑔𝑖𝑟𝑙𝑖𝑒" snit.
Mommy-n-me in die stunning reeks, ter nagedagtenis aan Alaska, 'n klein vegtertjie.💗
from R 300.00
Loka Lyfies - Leandre Shortie
Add to Wish List
Gemaklike ski-pant shortie, knie lengte met n scuba yogaband vir die middel - perfek vir die somer weer en in die mooiste blom print - ter nagedagtenis van klein Alaska.
from R 150.00
Loka Lyfies - Serendipity drawstring rokkie
Add to Wish List
Geïnspireer deur die pragtige Griekeland se blou en wit!
Die drawstring rokkie is gemaak van sagte brushed lap met 'n A-lyn snit.
Mommy-n-me saam mamma in die pragtige reeks!
R 195.00
Loka Lyfies - Serendipity Gina Broek
Add to Wish List
Geïnspireer deur die pragtige Griekeland se blou en wit!
Die Gina broek is 'n groot gunsteling en een van die gemaklikste mommy-n-me broekies!
Sagte pype met rekkies om die enkels en 'n breë yoga band om die middel
from R 205.00
Loka Lyfies - Penny Toppie
Add to Wish List
Ligte vuil pienk toppie met mooiste flare moutjies in sagte brushed lap.
Perfek saam die Blossom legging en Pretty Paisley rompie.
from R 135.00
-
Vuil pienk
-
Pienk
-
Teal
Loka Lyfies - Blossom legging
Add to Wish List
Mommy-n-me saam in die pragtige Blossom reeks!
Legging is van sagte, rekbare brushed lap met 'n lekker breë yoga band vir ekstra gemak om die middel!
from R 189.00
Recently Viewed Products
The cookie settings on this website are set to 'allow all cookies' to give you the very best experience. Please click Accept Cookies to continue to use the site.