Merry Reeks
Merry - Leana rokkie
Add to Wish List
"Op jou stoep het ek 'n mandjie gesit met 'n drukkie in, baie lag, hope sonskyn, oorvloed en gebed vir krag, en 'n yslike hap liefde met arms vol daisies want jy is vrou. Jy is Kosbaar"
R 499.00
R 399.00
Merry Molly rok
Add to Wish List
"Lady in Red" laat Loka koppe draai met ons Molly drawstring rok: 'n Kombiniasie van styl en gemak, met 'n unieke halslyn wat subtiel om die nek vou vir 'n elegante, vloeiende voorkoms. Daardie perfekte balans tussen natuurlike vroulikheid, skoonheid...
R 750.00
R 350.00
Merry Chantel Rok
Add to Wish List
Loka Merry Chantel Rok bied 'n tydlose, klassieke styl wat vroulikheid en elegansie vier. Die V-nek en vloeiende snit skep 'n pragtige silhoeet, terwyl die sagte kapmoue gemaklike dekking vir die bo-arms gee. 'n Klassieke gunsteling.
R 750.00
R 350.00
Merry Monja Wrap dress
Add to Wish List
Bring 'n beitjie eksotiese flair na jou klerekas met die Loka Monja Wrap dress. Die pragtige blommotief en sagte, vloeiende materiaal skep 'n dromerige voorkoms wat perfek is vir sondeurdrenkte dae of elegante aandgeleenthede. Sy omvou die vroulike figuur en...
R 699.00
R 250.00
Merry Lang Tumblers
Add to Wish List
Maak elke slukkie spesiaal met ons eksklusiewe vlekvrye staal-tumblers, viersier met ons eie Loka kosbaar ontwerpe. Die tumblers is: ....(scroll na heel onder vir volledige beskrywing) Stylvol en Prakties: Ideaal vir werk, reis of langs die swembadSomer-Gereed: Hou jou drankies...
R 285.00
R 180.00
Merry Tafel runners
Add to Wish List
Skep 'n feestelike atmosfeer met ons 1.5m x 550mm Kosbaar Merry Tafellopers, beskikbaar in twee pragtige ontwerpe: 1. Elegante Goue Versiering: Klassieke kersromatiek met goue bolle en blare2. Kerfeesblomme: Lewendige poinsettia's en groenigheid wat warmte en geselligheid bring.
R 299.00
R 150.00
Merry Nammie toppie
Add to Wish List
Merry Nammie-top: Die perfekte keuse vir vroue van alle ouderdomme wat styl en troos wil kombineer. Met 'n geslote rug en luukste materiaal bied dit 'n gemaklike pasvorm wat vleiend is. Sy het 'n elegante bo-knoop hals wat gemaklik met...
R 350.00
R 150.00
-
Red
-
Print
Merry Short Tumbler
Add to Wish List
Maak elke slukkie spesiaal met ons eksklusiewe vlekvrye staal-tumblers, viersier met ons eie Loka kosbaar ontwerpe. Die tumblers is: ....(scroll na heel onder vir volledige beskrywing) Stylvol en Prakties: Ideaal vir werk, reis of langs die swembadSomer-Gereed: Hou jou drankies...
R 185.00
R 100.00
Merry Mason Jars
Add to Wish List
Merry Mason Jars is gemaak van frosted glass, sy is veelsydig en stylvol: Perfek vir berging, vir geskenke of dekor. Vul dit met jou gunsteling smoothie, lekkernye, handgemaakte items of gebruik dit as 'n pragtige middelpunt met 'n blommie of...
R 185.00
R 85.00
Scrunchies
Add to Wish List
Want jou hare verdien ook 'n bietjie liefde - meng, pas aan en stapel! Hoekom Loka Scrunchies:1) Sag op jou hare: Loka materiaal is ongelooflik sag en glad, wat wrywing en haarbreek voorkom. Ideaal vir slaap 2) Geen knope of merke: ...
R 45.00