Avar Olga top

2 sold in last 8 hours
In stock
R 490.00
Ons spog nou met ’n vars blaarprint wat sommer alles sê van sagtheid, styl en die seisoen se beste kleure. En natuurlik – wat is ’n Avar-reeks sonder ons beroemde Olga Toppie? Die Olga het al haar plek in ons harte gewen, en nou’s sy terug – met ’n print...
R 490.00
Add to Wish List
Ons spog nou met ’n vars blaarprint wat sommer alles sê van sagtheid, styl en die seisoen se beste kleure. En natuurlik – wat is ’n Avar-reeks sonder ons beroemde Olga Toppie? 🍁🍁
Die Olga het al haar plek in ons harte gewen, en nou’s sy terug – met ’n print wat fluister van natuur, beweging en tydlose vroulikheid. 🤍🍁
Have Questions?Ask An Expert
The cookie settings on this website are set to 'allow all cookies' to give you the very best experience. Please click Accept Cookies to continue to use the site.
You have successfully subscribed!