Avar Wintersrokkie
2
sold in last
8
hours
In stock
R 525.00
NUWE print. Nuwe styl. Selfde Avar-liefde .... Ons stel met trots bekend: die nuutste print in ons geliefde Avar-reeks! En wat maak ons daarmee? ’n Wintersrokkie wat mode en gemak perfek balanseer. Hierdie rokkie is gemaak om saam met jou gunsteling boots te loop – letterlik én figuurlik! Of jy...


’n Wintersrokkie wat mode en gemak perfek balanseer.

Hierdie rokkie is gemaak om saam met jou gunsteling boots te loop – letterlik én figuurlik! 




Of jy hom laag-op-laag dra met ’n denimbaadjie, of stylvol eenvoudig met dik kouse – dié rokkie bring flair na koue dae.
Die gevoel wat jy kry wanneer jy hom dra ? Tuis in jou styl 

