Avar kosbaar sakkies
R 85.00
Bellies
2
sold in last
8
hours
In stock
R 65.00
Ons Loka Blomme se gunsteling accessory - Loka Bellies. Loka Bellies is ons gunsteling verkopers en versameling-geinspireerde oorbelle, perfek matchy-matchy met Loka se kledingsreekse. Hierdie Oorbelle is die ideale afronding vir enige Loka-uitrusting en voeg net die regte flair en styl by!
Share

Have Questions?Ask An Expert
Related Products
Avar Wintersrokkie
Add to Wish List
NUWE print. Nuwe styl. Selfde Avar-liefde .... Ons stel met trots bekend: die nuutste print in ons geliefde Avar-reeks! En wat maak ons daarmee? ’n Wintersrokkie wat mode en gemak perfek balanseer. Hierdie rokkie is gemaak om saam met jou...
R 525.00
Avar Olga top
Add to Wish List
Ons spog nou met ’n vars blaarprint wat sommer alles sê van sagtheid, styl en die seisoen se beste kleure. En natuurlik – wat is ’n Avar-reeks sonder ons beroemde Olga Toppie? Die Olga het al haar plek in ons...
R 490.00
Polo truitjie
Add to Wish List
Ons splinternuwe Avar truitjie-reeks is hier — stylvol, gemaklik en perfek vir die seisoen! Kom loer veral na die Mocha Polo Truitjie — met sy ryk, warm bruintone en elegante snit is dit ’n móét-hê vir enige klerekas. Dis die...
R 480.00
Recently Viewed Products
The cookie settings on this website are set to 'allow all cookies' to give you the very best experience. Please click Accept Cookies to continue to use the site.