Loka Boutique (Pty) Ltd Loka Boutique (Pty) Ltd

Amara - Everlasting

Amara Wrapdress
roulik, vleiend en ongelooflik gemaklik – ’n ware Loka-gunsteling in wording. Ons het slegs ’n beperkte hoeveelheid gemaak, so moenie uitmis nie! Maak seker jy bestel joune betyds terwyl voorraad hou. Trek aan, draai toe, en straal!!
R 750.00
Add to Wish List
Amara Legging
Sy is so gemaklik dat jy amper vergeet jy dra ’n broek (Rek op die regte plekke, en ja… hy vergewe daardie ekstra koffie ) Stellie dra haar pienk Talitha toppie uit een van ons vorige reekse – as jy...
R 460.00
Add to Wish List

LATEST LOKA RANGES

Staute Jeans

Shop Now

Loka Kosbaar

Shop Now

Ons Winkels / Our Stores

The cookie settings on this website are set to 'allow all cookies' to give you the very best experience. Please click Accept Cookies to continue to use the site.
You have successfully subscribed!