Noel Langrok
2
sold in last
8
hours
In stock
R 750.00
Daar is iets besonders aan hierdie rok… Die sagte blou blomme, die vloeiende silhouette, die elegante moue — alles skree Kersfees, maar op die mooiste, kalmste manier.... dit is vol vrede… en vol LIG Dis daardie soort lig wat net ’n vrou kan dra - sag, waardig, stralend… sonder moeite...
Daar is iets besonders aan hierdie rok…
dit is vol vrede… en vol LIG
Dis daardie soort lig wat net ’n vrou kan dra - sag, waardig, stralend… sonder moeite
Of jy feestelik saamkuier, foto’s neem, ’n ete bywoon of net jou heel mooiste wil voel, hierdie rok bring die lig en die moontlikheid van die seisoen saam in een pragtige stuk.