Milana - Michelle toppie

2 sold in last 8 hours
In stock
R 470.00
Een van die mooiste toevoegings is die pragtige Michelle-toppie – 'n ware uitblinker in styl én betekenis Hierdie toppie dra dié betekenis met trots, en is vir ons besonders omdat dit opgedra is aan 'n vrou wat haar geloof uitleef met grasie en krag – ‘n ware inspirasie Die knoop-detail...
Color *
Swart
Printed
R 470.00
Add to Wish List
Een van die mooiste toevoegings is die pragtige Michelle-toppie – 'n ware uitblinker in styl én betekenis 🤍✨✨
Hierdie toppie dra dié betekenis met trots, en is vir ons besonders omdat dit opgedra is aan 'n vrou wat haar geloof uitleef met grasie en krag – ‘n ware inspirasie 🤍✨
Die knoop-detail aan die voorkant maak ‘n duidelike statement – dit sê: Ek is gevorm, gekies en na aan die hart van God ✨✨
🤍✨ 𝓘 𝓪𝓶 𝓯𝓪𝓿𝓸𝓾𝓻𝓮𝓭, 𝓷𝓸𝓽 𝓯𝓸𝓻𝓰𝓸𝓽𝓽𝓮𝓷 – 𝓬𝓱𝓸𝓼𝓮𝓷, 𝓷𝓸𝓽 𝓬𝓪𝓼𝓽 𝓪𝓼𝓲𝓭𝓮 🤍✨
Hierdie woorde vang die hart van die Michelle-toppie vas.
Have Questions?Ask An Expert
The cookie settings on this website are set to 'allow all cookies' to give you the very best experience. Please click Accept Cookies to continue to use the site.
You have successfully subscribed!