Have Questions?Ask An Expert
Related Products
Merry Molly rok
Add to Wish List
"Lady in Red" laat Loka koppe draai met ons Molly drawstring rok: 'n Kombiniasie van styl en gemak, met 'n unieke halslyn wat subtiel om die nek vou vir 'n elegante, vloeiende voorkoms. Daardie perfekte balans tussen natuurlike vroulikheid, skoonheid...
R 750.00
Merry Chantel Rok
Add to Wish List
Loka Merry Chantel Rok bied 'n tydlose, klassieke styl wat vroulikheid en elegansie vier. Die V-nek en vloeiende snit skep 'n pragtige silhoeet, terwyl die sagte kapmoue gemaklike dekking vir die bo-arms gee. 'n Klassieke gunsteling.
R 750.00
Merry Monja Wrap dress
Add to Wish List
Bring 'n beitjie eksotiese flair na jou klerekas met die Loka Monja Wrap dress. Die pragtige blommotief en sagte, vloeiende materiaal skep 'n dromerige voorkoms wat perfek is vir sondeurdrenkte dae of elegante aandgeleenthede. Sy omvou die vroulike figuur en...
R 699.00
Merry - Leana rokkie
Add to Wish List
"Op jou stoep het ek 'n mandjie gesit met 'n drukkie in, baie lag, hope sonskyn, oorvloed en gebed vir krag, en 'n yslike hap liefde met arms vol daisies want jy is vrou. Jy is Kosbaar"
R 499.00
Merry Nammie toppie
Add to Wish List
Merry Nammie-top: Die perfekte keuse vir vroue van alle ouderdomme wat styl en troos wil kombineer. Met 'n geslote rug en luukste materiaal bied dit 'n gemaklike pasvorm wat vleiend is. Sy het 'n elegante bo-knoop hals wat gemaklik met...
from R 380.00
-
Red
-
Print
Recently Viewed Products
The cookie settings on this website are set to 'allow all cookies' to give you the very best experience. Please click Accept Cookies to continue to use the site.