Danny Toppie met 'n Twist

2 sold in last 8 hours
In stock
R 399.00
y’s hier – ons splinternuwe Danny toppie met ’n twist, en sy steel sommer vandag al die skou in die pragtigste olyfgroen kleur!  Ons vorige Danny toppies was so gewild dat ons eenvoudig moes terugbring – maar hierdie keer met ’n bietjie ekstra wow! Kyk net na daardie stylvolle pofmoutjies...
Color *
Olyf
R 399.00
Add to Wish List
y’s hier – ons splinternuwe Danny toppie met ’n twist, en sy steel sommer vandag al die skou in die pragtigste olyfgroen kleur! 
Ons vorige Danny toppies was so gewild dat ons eenvoudig moes terugbring – maar hierdie keer met ’n bietjie ekstra wow! Kyk net na daardie stylvolle pofmoutjies en die fyn gathers voor op die skouernaat – dis detail op die volgende vlak. 
Hierdie toppie pas perfek by enige van jou Staute Jeans, en as jy al vir jare LOKA dra, is ons seker daar’s ’n romp of legging in jou kas wat net wag om saam met haar gedra te word🤍
So geen verskonings nie, dames – ons mix en match soos ware queens!
Have Questions?Ask An Expert
The cookie settings on this website are set to 'allow all cookies' to give you the very best experience. Please click Accept Cookies to continue to use the site.
You have successfully subscribed!