Harmonie Hanli Rok
2
sold in last
8
hours
In stock
R 599.00
Die Loka Hanli Lang Rok is 'n veelsydige basiese itemw at moeiteloos stylvol is. Dra dit alleen vir 'n eenvoudige elegante voorkoms, of gebruik haar as die perfekte basis om jou styl te verhoog. Kombineer dit met Loka Harmonie Mesh romp, Loka Paisley of enige ander Loka Gypsy rompe vir...
Die Loka Hanli Lang Rok is 'n veelsydige basiese itemw at moeiteloos stylvol is. Dra dit alleen vir 'n eenvoudige elegante voorkoms, of gebruik haar as die perfekte basis om jou styl te verhoog. Kombineer dit met Loka Harmonie Mesh romp, Loka Paisley of enige ander Loka Gypsy rompe vir 'n unieke en layered voorkoms. Hierdie rok is 'n tydlose toevoeging tot jou klerekas en kan maklik op-of afgeklee word vir enige geleentheid.