Kosbaar Bybel-Bersie
2
sold in last
8
hours
In stock
R 450.00
Die kombersie is van Mongolian fleece, grootte : 1.5m x 1m Loka se Bybelkombersie Reeks is soooo spesiaal Daar is iets besonders daaraan om jou kind toe te vou in meer as net warmte… om hulle toe te vou in God se Woord. Elke kombersie dra Bybelwoorde wat jou kind...
Die kombersie is van Mongolian fleece, grootte : 1.5m x 1m
Loka se Bybelkombersie Reeks is soooo spesiaal
Elke kombersie dra Bybelwoorde wat jou kind herinner aan Wie hulle is en aan Wie hulle behoort.
Wanneer jy jou kind toedraai, word hulle omvou met vrede, beskerming en God se waarheid — ’n sagte herinnering dat hulle van die eerste dag af in Sy liefde geborge is.
’n Kosbare geskenk. ’n Lewe lank se betekenis.
Met Loka Kosbaar word elke slaaptyd ’n heilige oomblik.