Custom kombersies

2 sold in last 8 hours
In stock
R 499.00
Termes en Voorwaardes – Gesins / Familie Fotokomberse Dankie dat jy ’n Custom kombers by Loka Kosbaar bestel! Neem asseblief kennis van die volgende belangrike bepalings voordat jy jou bestelling plaas: *HD Foto Vereiste*’n Hoë kwaliteit (HD) foto moet ingestuur word vir die beste drukresultaat. Ons beveel aan dat die...
R 499.00
Add to Wish List

Termes en Voorwaardes – Gesins / Familie Fotokomberse

Dankie dat jy ’n Custom kombers by Loka Kosbaar bestel! Neem asseblief kennis van die volgende belangrike bepalings voordat jy jou bestelling plaas:

*HD Foto Vereiste*
’n Hoë kwaliteit (HD) foto moet ingestuur word vir die beste drukresultaat. Ons beveel aan dat die foto duidelik en van goeie resolusie is. Hierdie foto, saam met die van moet ingestuur word na lokagraphicdesign@outlook.com & jou order nommer

*Geen Verantwoordelikheid vir Lae Kwaliteit Beelde*
Loka Kosbaar aanvaar geen verantwoordelikheid vir dowwe of gepixelde foto's indien die foto wat verskaf is, nie in HD-formaat is nie.

*Slegs Een Foto per Kombers*
Slegs een foto word per kombers toegelaat.

*Collage Opsie*
’n Collage kan gedoen word, mits die klient self die foto's vooraf saamvoeg en as een saamgestelde beeld instuur.

*Standaard Skrif en Vers*
Die skrif tiepe en Bybelvers/boodskap op die kombers is standaard en kan nie verander word nie. Indien die klient n ander soort kombers wil bestel kontak asb direk 076 286 0195, Daar sal dan n kwotasie gestuur word

*Leweringstydperk*
Aangesien elke kombers persoonlik ontwerp en gemaak word, neem die proses tussen 7 tot 14 werksdae. Jou geduld word opreg waardeer.

Have Questions?Ask An Expert
The cookie settings on this website are set to 'allow all cookies' to give you the very best experience. Please click Accept Cookies to continue to use the site.
Custom kombersies
You have successfully subscribed!