Loka Lyfies - Bunny Love Legging
2
sold in last
8
hours
In stock
R 170.00
Hippity-hoppity, speel saam in die pragtige hasie print! Die legging is gemaak van sagte brushed lap met 'n gemaklike rek in die middel en vol lengte vir die koeler weer. Dra die legging saam die nuwe Groen Larisha toppie of matchy-match saam die Bunny love Empire rokkie.