Oopsi Daisy Speelpakkie
R 550.00
R 350.00
Kosbaar Quote hoodie - Pienk
R 550.00
Noel High Lo Toppie
2
sold in last
8
hours
In stock
R 499.00
R 250.00
Die Noel High-Low Toppie is daardie veelsydige stukkie Magic wat elke vrou se kas nodig het. Sy val sag, beweeg elegant en pas letterlik by enige van jou Staute Jeans – van skinny tot straight cut, van ligte denim tot donker skakerings. Dis die toppie wat jy aantrek wanneer jy...
Share
Dis die toppie wat jy aantrek wanneer jy gemak en styl wil meng… en skielik lyk jy effortless-chic sonder dat jy eers probeer het.
Hierdie Toppie is letterlik, perfek vir ALMAL - Ons mooiste Elani het ook gedink - Nee gaan nie werk nie, omdat sy bietjies korter is - MAAR toe sy hom aantrek was sy verlief, En dit word nou haar go to Toppie !!
Laat jou lig straal… en laat Noel dit mooi omraam
Have Questions?Ask An Expert
Related Products
Bellies
Add to Wish List
Ons Loka Blomme se gunsteling accessory - Loka Bellies. Loka Bellies is ons gunsteling verkopers en versameling-geinspireerde oorbelle, perfek matchy-matchy met Loka se kledingsreekse. Hierdie Oorbelle is die ideale afronding vir enige Loka-uitrusting en voeg net die regte flair en...
R 85.00
R 70.00
loka snoods
Add to Wish List
Buy now, pay later! All Loka items can be bought via the "PayJustNow" feature, which allows the buyer to pay his/her online purchase over three equal, interest-free instalments. The purchased items will however be couriered to the delivery address provided,...
R 150.00
R 50.00
-
Blommekind
-
Mocha Suze breistof
-
Adira
-
Noel
- + 1
Loka Gift Card - Congratulations
Add to Wish List
Spoil the ones you love with the perfect gift!
from R 25.00
Recently Viewed Products
The cookie settings on this website are set to 'allow all cookies' to give you the very best experience. Please click Accept Cookies to continue to use the site.