Noel Avah rokkie
2
sold in last
8
hours
In stock
R 350.00
Kosbaar Kids – Die heel eerste Avah Rokkie is hier! Dis amptelik… ons klein prinsessies het nou húlle eie kosbare stylmoment! Die Avah Rokkie is die perfekte kombinasie van sag, speels en sommer net té oulik. En die beste deel? Mama kan sáám bederf word – julle kan matchy-match! Want...
Kosbaar Kids – Die heel eerste Avah Rokkie is hier!
Die Avah Rokkie is die perfekte kombinasie van sag, speels en sommer net té oulik.
En die beste deel? Mama kan sáám bederf word – julle kan matchy-match!
Want daar is min dinge so spesiaal soos ’n dogtertjie wat net soos haar mama straal…
en min dinge so kosbaar soos daardie “Ons lyk dieselfde!” glimlag.