Loka Lyfies - Bunny Love Empire rokkie
Hippity-hop skool, kerk of na n partytjie toe saam jou 𝑏𝑓𝑓'𝑠 in die nuwe rokkie. Die empire snit rokkie het 'n gemaklike lengte wat draai-en-swaai ekstra lekker maak! Langmoue met pienk "𝑟𝑢𝑓𝑓𝑙𝑒 𝑑𝑒𝑡𝑎𝑖𝑙" in die sagste brushed lap!  Plus...   pienk!!...
from R 300.00
Add to Wish List
Loka Lyfies - Bunny Love Groen Larisha toppie
Die Larisha toppie sal baie gou een van jou dogtertjie se gunsteling toppies raak! Gemaak van die sagste dty stretch lap - perfek vir die koeleer weer, met 'n high-low snit en lekker lang moue! Dra haar haar die nuwe Bunny love Leggings!!
from R 135.00
Add to Wish List
Loka Lyfies - Bunny Love Legging
Hippity-hoppity, speel saam in die pragtige hasie print! Die legging is gemaak van sagte brushed lap met 'n gemaklike rek in die middel en vol lengte vir die koeler weer. Dra die legging saam die nuwe Groen Larisha toppie of matchy-match saam die Bunny...
R 170.00
Add to Wish List
Loka Lyfies - Komorebi Empire rokkie
Komorebi Empire rokkie Maak die mooiste herinneringe en speel saam in die nuwe 𝐾𝑜𝑚𝑜𝑟𝑒𝑏𝑖 𝐸𝑚𝑝𝑖𝑟𝑒 𝑟𝑜𝑘𝑘𝑖𝑒! Fluweel sagte brushed lap in 'n Empire styl snit, knie-lengte rokkie met 3/4 moutjies - perfek vir die herfs!  𝙙𝙧𝙖 - 𝙙𝙧𝙖𝙖𝙞 & 𝙨𝙬𝙖𝙖𝙞 -...
from R 280.00
Add to Wish List
Loka Lyfies - Komorebi Pinaforerokkie
Gemaklike Pinafore rokkie wat bo-oor 'n pragtige hempie, soos die 𝑃𝑟𝑖𝑛𝑠𝑒𝑠 𝑡𝑜𝑝𝑝𝑖𝑒, gedra word. Strikkies kan losser of stywer op skouertjie vasgemaak word. Die Pinafore rokkie het 'n klassieke 𝑒𝑚𝑝𝑖𝑟𝑒 𝑠𝑡𝑦𝑙 𝑠𝑛𝑖𝑡 wat net bo knie lengte is. Sagte brushed...
from R 265.00
Add to Wish List
Loka Lyfies - Komorebi Prinses toppie
Mooiste teal kleur, T-shirt snit toppie met "prinses" pof moutjies. Gemaak van sagste brushed lap.
from R 130.00
Add to Wish List
Loka Lyfies - Milana Raglan top
Mooiste raglan snit top in n snoesige "soft shell" lap, perfek vir die koue winter weer en in die mooiste Milana reeks print! 
from R 285.00
Add to Wish List
Loka Lyfies Scrunchies
R 40.00
  • Bunny love
  • Cherise Pink
Loka Lyfies Scrunchies
R 40.00
  • Bunny love
  • Cherise Pink
Add to Wish List
loka snoods
R 150.00
  • Blommekind
  • Cherise Pienk
  • Breistof plum
  • Mocha Suze breistof
  • + 5
loka snoods
Buy now, pay later!  All Loka items can be bought via the "PayJustNow" feature, which allows the buyer to pay his/her online purchase over three equal, interest-free instalments.  The purchased items will however be couriered to the delivery address provided,...
R 150.00
  • Blommekind
  • Cherise Pienk
  • Breistof plum
  • Mocha Suze breistof
  • + 5
Add to Wish List
The cookie settings on this website are set to 'allow all cookies' to give you the very best experience. Please click Accept Cookies to continue to use the site.
You have successfully subscribed!