Kosbaar Bybel-Bersie

2 sold in last 8 hours
In stock
R 450.00
Die kombersie is van Mongolian fleece,  grootte : 1.5m x 1m Loka se Bybelkombersie Reeks is soooo spesiaal  Daar is iets besonders daaraan om jou kind toe te vou in meer as net warmte… om hulle toe te vou in God se Woord. Elke kombersie dra Bybelwoorde wat jou kind...
Bybelstorie *
R 450.00
Add to Wish List

Die kombersie is van Mongolian fleece,  grootte : 1.5m x 1m

Loka se Bybelkombersie Reeks is soooo spesiaal 
Daar is iets besonders daaraan om jou kind toe te vou in meer as net warmte… om hulle toe te vou in God se Woord.
Elke kombersie dra Bybelwoorde wat jou kind herinner aan Wie hulle is en aan Wie hulle behoort. 
Wanneer jy jou kind toedraai, word hulle omvou met vrede, beskerming en God se waarheid — ’n sagte herinnering dat hulle van die eerste dag af in Sy liefde geborge is.
’n Kosbare geskenk. ’n Lewe lank se betekenis.
Met Loka Kosbaar word elke slaaptyd ’n heilige oomblik.
Have Questions?Ask An Expert
The cookie settings on this website are set to 'allow all cookies' to give you the very best experience. Please click Accept Cookies to continue to use the site.
You have successfully subscribed!