Danny Toppie met 'n Twist
2
sold in last
8
hours
In stock
R 399.00
y’s hier – ons splinternuwe Danny toppie met ’n twist, en sy steel sommer vandag al die skou in die pragtigste olyfgroen kleur! Ons vorige Danny toppies was so gewild dat ons eenvoudig moes terugbring – maar hierdie keer met ’n bietjie ekstra wow! Kyk net na daardie stylvolle pofmoutjies...
y’s hier – ons splinternuwe Danny toppie met ’n twist, en sy steel sommer vandag al die skou in die pragtigste olyfgroen kleur!
Hierdie toppie pas perfek by enige van jou Staute Jeans, en as jy al vir jare LOKA dra, is ons seker daar’s ’n romp of legging in jou kas wat net wag om saam met haar gedra te word
So geen verskonings nie, dames – ons mix en match soos ware queens!