Milana - Michelle toppie
2
sold in last
8
hours
In stock
R 470.00
Een van die mooiste toevoegings is die pragtige Michelle-toppie – 'n ware uitblinker in styl én betekenis Hierdie toppie dra dié betekenis met trots, en is vir ons besonders omdat dit opgedra is aan 'n vrou wat haar geloof uitleef met grasie en krag – ‘n ware inspirasie Die knoop-detail...
Hierdie toppie dra dié betekenis met trots, en is vir ons besonders omdat dit opgedra is aan 'n vrou wat haar geloof uitleef met grasie en krag – ‘n ware inspirasie 
Die knoop-detail aan die voorkant maak ‘n duidelike statement – dit sê: Ek is gevorm, gekies en na aan die hart van God 
Hierdie woorde vang die hart van die Michelle-toppie vas.